Belangrikste aspekte van
Armmanslusern:
·
Die gewas groei suksesvol in die oostelike
hoër reënval gebied in SA, minimum somer reënval 550 mm, met meer reën is
produksie net beter..
·
Wees geduldig vir die eerste tot tweede jaar
na vestiging
·
Die jaarlikse onderhoudkoste is minimaal
·
Die gewas kan op arm en vlak grond aangeplant
word
·
Die gewas verryk die grond en verhoog veral die organiese
materiaal inhoud
·
Diere blaas nie op tydens beweiding nie
Dit wil voorkom asof beweiding van Armmanslusern neig tot
minder vatbaarheid vir interne parasiete.
No comments:
Post a Comment