Kla veediewe aan volgens die Vleisveiligheidwet, Dieregesondheidswet en Landbouproduktewet.
Landbouer se verantwoordelikhede
* Tel vee gereeld
* Rapporteer ALLE veediefstalsake
onmiddellik
* Veeregister
* Merk vee volgens spesifikasies
* Hou hekke en heinings in goeie toestand
* Laaibanke moet onopsigtelik vir publiek
wees
*Veeposte so na as moontlik aan tuiste.
Kontak jou plaaslike Polisie of die Veediefstal Eenheid
Hoofkantoor:
Telefoon: 012
393119
Faks: 012 3931548
Epos: stuhoops@saps.gov.za
No comments:
Post a Comment