Natural Farming

Natural Farming

Soil - our connector!

Soil - our connector!

Friday, July 18, 2014

Veediefstal – wenke


By on 4:14 PM


Kla veediewe aan volgens die Vleisveiligheidwet,  Dieregesondheidswet en Landbouproduktewet.

Landbouer se verantwoordelikhede
* Tel vee gereeld
* Rapporteer ALLE veediefstalsake onmiddellik
* Veeregister
* Merk vee volgens spesifikasies
* Hou hekke en heinings in goeie toestand
* Laaibanke moet onopsigtelik vir publiek wees

*Veeposte so na as moontlik aan tuiste. 
* 'n Addisionele klagte van dieremishandeling kan ook gemaak word. 

Kontak jou plaaslike Polisie of die Veediefstal Eenheid         
Hoofkantoor:
Telefoon: 012 393119
Faks: 012 3931548
Epos: stuhoops@saps.gov.za




0 comments:

Post a Comment