Thursday, January 14, 2016

Wenke vir Wins uit Wolskape



a)  Goeie en uniforme teelbeleid (Moenie “Mikron” jaag nie)

b)  Goeie en uniforme klassering (Moenie alles bymekaar gooi nie)

c)  Goeie skeerhuis bestuur om besoedeling te voorkom

d)  Goeie aanteel deur hoĆ« lam en speenpersentasies ....en laastens

e)   ‘n Goeie en sterk geloof in die wolvesel.

No comments:

Post a Comment