Natural Farming

Natural Farming

Soil - our connector!

Soil - our connector!
Showing posts with label Inspirasie. Show all posts
Showing posts with label Inspirasie. Show all posts

Friday, June 19, 2015




For those times when feeling insignificant

Inspiration - Understanding our fears


Kyk bietjie  na die volgende  Facebook kommentare. - dalkies is daar in een van dit bemoediging vir 'n leser.

https://www.facebook.com/elize.pretorius.140/posts/410791505613352?notif_t=like



Sunday, October 5, 2014

Plaashek


Bloedrooi die aalwyn langs
die slingerpad.
Dis of daar vonke uit
elke vuurpyl spat.
Maar niks, niks roer nie… net
‘n luggie wat
skrams aan die ritselende
grassade vat.











Daarbo die blou, blou lug,
daaronder die rivier
wat deur die boorde kronkel met
‘n groene swier.
Niks stoor die yle swewende
bergstilte hier.


Ná al die jare maak ek weer
‘n plaashek oop
Waar het my paaie
tog nie geloop
om my hier by ‘n hek te bring      
                                  
van al my waan gestroop,
maar met my denke helder
en in my hart die hoop?



Die hek staan in die skad’wee van
‘n kremetart.
Die stilte in my’s volkome met
niks troebels, niks verward.
Ek lig die knip…

Ek maak
‘n hek oop in my hart.




 - Uys Krige (1910 – 1987)


Thursday, September 25, 2014

Everything has a season


A Season for everything!


Wednesday, September 24, 2014

Be Kind – a precious reminder




Skip the ads.

Sunday, August 17, 2014

Inner Child


Treasure your inner self

Monday, August 11, 2014

It is well with my soul


Dankie Sarel Venter!

Iets diepers as menswees


Sien ons gewone mense werklik die dieper dinge in die natuur?
">

Wednesday, August 6, 2014

Farmer serenades cows


                                         Farmer serenades cows


Innovative farmer -




Act freely and with serenity.




Wednesday, July 16, 2014

Inspirasie - Wat Het Verander?





'n Boer is ongelukkig op die plaas waar hy woon. Hy besluit om uit te kyk vir iets beter en hy skakel eiendomsagente en sit sy plasie in die mark.
'n Paar dae later bel sy eiendomsagente en vra toestemming om die plek in die tuiskoerantjie te adverteer. Die eiendomsagent het toe eers die advertensie vir die boer gelees:
Dit het die plasie beskryf as 'n pragtige plekkie in 'n ideale omgewing - stil en rustig, omring deur groen heuwels, gevoed deur die dam en geseën met goed-geteelde diere.
Die boer sê, 'Lees dit weer vir my.'
Nadat hy dit 'n tweede keer gehoor het, sê hy, 'Ek het van plan verander. Ek verkoop nie meer nie. Ek het my hele lewe lank nog na so 'n plek gesoek.'


Wat het verander? 
Sy perspektief.

Soms moet 'n mens dit wat jy as vanselfsprekend beskou, of dit wat jy as alledaags sien en wat begin om jou te verveel, sien deur iemand anders se oë, sodat jy dit weer kan waardeer.

Neem 'n oomblik om regtig eerlik te wees oor jouself en jou lewe, en te dink aan hoe geseënd jy eintlik is...


  

"The reality of life is that your perceptions -- right or wrong -- influence everything else you do. When you get a proper perspective of your perceptions, you may be surprised how many other things fall into place."~ Roger Birkman