This explains why more land is
planted to lucerne than any other perennial pasture legume in SA. If lucerne did not have a bloat problem,
there would be little need to use alternative perennial legumes. Many farmers complain about grass invasion
in their lucerne lands. This is actually
an indication that the soil is poorly mineralised . Lucerne
is particularly dependant upon calcium and phosphorous. Liming to correct pH is most certainly no
assurance that calcium levels in the soil will be built to optimize; very often
they will fall far short of this all important mineral. Huge – very costly and wasteful - applications
of super phosphate are needed to build soil P to the desired level. For this reason most farmers don’t apply
sufficient P, consequently lucerne suffers from P hunger. This reduces its
vigour , thus giving grass weeds the competitive edge. In the long run, building P with rock phosphate
is far more effective and less costly.
For top yields and the production of high quality lucerne , soil minerals
should be fully balanced according to the Albrecht model.
Agriculture, Inspiration, Nature, Health tips, Animal Health. Afrikaans, Management - all about farming and life in general.
Friday, March 27, 2020
Tips for Legume Pasture - Lucerne
Groenvoer vestiging
Groenvoer maak
die beste ekonomiese sin waar dit aangewend word vir die afronding van lammers
of ander vee vir bemarking. Produksie
van droëland groenvoer is wisselvallig . Die
belangrikste groenvoer-soorte is hawer, korog en rog.
Water
is die dryfkrag
‘n
Duimreël is dat 100mm plantbeskikbare water, 2,3 ton droëmateriaal / ha kan
lewer; 150mm omtrent 3,9 ton droëmateriaal / ha en 200mm omtrent 5,5 ton
droëmateriaal / ha. In die
somerreënvalgebied is reënval gedurende die groenvoer groeifase beperk en is
dit belangrik om water reeds voor vestiging in die grond op te berg. Tewens sukses met droëland groenvoer word
gewoonlik bepaal deur die boer se vermoë om water beskikbaarheid te bestuur. Hier is gronddiepte, onkruidbeheer en
waterindringing belangrik. ‘n Grond van
1m diep se waterlewerings vermoë wissel van 120 mm vir kleigrond tot 110 mm vir
meer sanderige grond. Indien daar nie
met plant minstens 100 mm water in die grondprofiel is nie, raak droëland
groenvoer vestiging in die somerreënvalgebied ‘n groot risiko.
Kultivar -keuse
Drie patrone,
naamlik; kort seisoen; medium seisoen en lang seisoen.
- Kort seisoen kultivars het geen koue-behoefte vir
blom nie; blom daarom vroeg met ‘n vroeë produksie-piek tot einde Julie.
- Medium seisoen kultivars het ‘n kort
koue-behoefte vir blom; blom later met ‘n vroeë produksie-piek tot middel
Augustus.
- Lang seisoen kultivars het ‘n lang koue-behoefte;
blom laaste met ‘n later produksiepiek en produseer tot einde
September.
Dit geld vir
herfs -vestigings . Kultivar-produksie proewe het verder bewys dat lang seisoen
kultivars se produksie gemiddeld 50% hoër is as dié van kort seisoen
kultivars. Dit geld vir die onderskeie
kultivar-tipes binne al die groenvoergroepe, naamlik rog, hawer en korog
kultivars.
Kies die regte tipe volgens jou spesifieke
voervloei-behoefte. As dit laat raak (einde Maart) en voer is teen middel Mei nodig, plant
dan kort seisoen kultivars. ‘n
Lang-seisoen kultivar kan so vroeg as moontlik (Februarie) geplant word. Dit sal ‘n sekerder, langer en hoër produksie
verseker. Met so ‘n praktyk sal
moontlike laat-somer en herfsreëns ook beter benut word en groenvoer sal vanaf
middel April tot einde September beskikbaar wees.
Bemesting
van droëland groenvoer
Die
volgende algemene aanbevelings geld:
Indien
breedwerpig gevestig, word geen P-bemesting aanbeveel nie. Indien in rye gevestig, mag ‘n P-toediening
van maksimum 10kg P / ha voordelig wees.
Plant die
raaigras en assegaaiklawer breedwerpig met die rog in ongeveer 40cm rye daarna
(verhoed oorskadu effek). Die rog is
relatief vinnig en sorg vir goeie herfs en winter produksie. Die klawer is stadig en sal vanaf Augustus
tot Desember produseer. Dit bind
stikstof en gee baie goeie diereprestasie.
Enhancer is ‘n raaigras kultivar met uitstekende diereprestasie
potensiaal wat tot Desember sal produseer.
1)
Besin oor die rede(s) vir groenvoer in u
produksiestelsel . Afronding van
bemarkbare vee is die mees ekonomiese aanwending.
2)
Bestuur en benutting van grondwater is uiters
belangrik. Kies en bewerk lande vir
maksimum wateropberging.
3)
Wees bewus van dramatiese verskille tussen:
·
Groenvoer groepe
·
Kultivars binne groepe
Plant met die oog op
jou spesifieke behoefte !
4)
Besproeide weidings
·
Let op besproeiings - en bemestings -riglyne
5)
Bemesting
·
Wees konserwatief
·
Onthou die water/stikstofinteraksie vir goeie
diereprestasie
Assegaaiklawer
Assegaaiklawer versprei en groei maklik en kan droogtes
oorleef. Dit is ’n eenjarige gewas, maar dit is nie nodig om elke jaar te saai
nie omdat dit self opkom en maklik self saad maak. Uitstekende eienskappe as
voergewas van Januarie tot Augustus.
Dit bly groen deur die winter en kan in die middel van die
winter al ’n goeie produksie lewer. Assegaaiklawer, wat soos lusern behandel en
gebaal is, bevat 18 % proteïen.
In sy groen vorm kan Assegaaiklawer bewei of gesny en in
krippe gevoer of in voermengers saam met droëmateriaal gemeng word.
Friday, March 20, 2020
Monday, March 16, 2020
Age determination and teeth examination
Age determination and
teeth examination
Sheep and goats
Determine age, flock composition, dental defects and diseases
The lifting of lips to expose the teeth should take place in such a
way as to prevent unnecessary stress to the animal. The following illustration
shows how this should be done: Use the index and middle finger or thumb preferably.
It is important not to confuse temporary teeth in a year old animal,
which has not yet started teething, with an adult sheep that is 4 years of age
(“full mouth”). The more mature
characteristics of the face will be helpful.
Ageing is done according to the following formula for sheep (and
goats):-
15 months (1 year) ±
3 months = 2 TOOTH (2 permanent teeth)
24 months (2 years) ±
3 months = 4 TOOTH
33 months (3 years) ±
3 months = 6 TOOTH
42 months (4 years) ±
3 months = 8 TOOTH (Full-mouth) (Volbek)
Gummer (Slytbek) (6-8 years) = Old, stumpy teeth (or very
long teeth, if little wear takes
place)
.
Once animals reach this stage they will already have lost condition,
because of poor veld intake.. It is for this reason that breeding animals
should not usually be retained in the flock when older than 8 years.
After this
age, the approximate age can be told by the amount of wear on the front teeth.
As the animal gets older, the teeth spread apart and finally become loose and
some drop out. At this age the animal begins to lose its usefulness as a
grazing animal.
Cattle
Sunday, March 15, 2020
Meerpaarstelsels wenke
Benut die goeie tye
beter. Meerpaarstelsels wenke
Meerpaarstelsels is voordelig en dit is `n goeie tyd om oor
te skakel as jy nog getwyfel het.
Verhoog lewensdagproduksie - paar die jong diere wat goed
uitgroei vroeër. Paar ouer ooie gouer na
hulle gelam het - boer met jou skape soos wat `n beesboer met sy beeste boer -
m.a.w. paar hulle weer drie maande na hulle gelam het. Teen daardie tyd het die
baarmoeder lankal reeds herstel.`n Skaap dra vyf maande en as jy drie maande later paar, lam
die ooi elke agt maande of wel driemaal
in twee jaar.
Ooie wat oorvet raak kan hul vrugbaarheid negatief
beinvloed.
Pas `n ekstra lamtyd in! Oorweeg selfs kruisteling om d.m.v. basterkrag
`n sterker/vinniger lam te kry.
Maar onthou - jy kan nie net meer vra van jou skape nie -
gee ook meer. Dit mag `n ekstra dosering, inenting of byvoeding vereis, maar
die ekstra lammers sal meer as daarvoor vergoed!
Voorbereiding van Teelramme
Teelramme moet voor
die aanvang van die paarseisoen 'n volledige teelgeskiktheidtoets ondergaan om
te verseker dat hulle vrugbaar, vry van enige geslagsiektes asook dekbehendig is
en 'n hoë geslagsdrang het. Daarbenewens
moet hulle voldoende deurvloeiproteïen ontvang om testisgroei en spermproduksie
te maksimeer.
Die bydrae van teelramme tot 'n hoë reproduksietempo moet nie verontagsaam word nie. Teelramme moet voorkeur en spesiale behandeling ontvang. Die fokus moet op maksimale testisgroei en spermproduksie asook goeie gesondheid en 'n hoë fiksheidspeil wees. Die mees sinvolle benadering is om ramme dwarsdeur die jaar in 'n goeie kondisie te hou en dan twee maande voor die paarseisoen 'n prikkelvoer te gee.
Volgens wyle dr Japer Coetzee duur die produksiesiklus van sperme ongeveer
sewe tot agt weke en daarom moet die voorbereiding van teelramme minstens
twee maande voor die paarseisoen 'n aanvang neem.
· Teelramme moet drie maande voor die aanvang van
die dekseisoen met sink, mangaan en selenium) asook Vitamien A en E gespuit word om
beide vrugbaarheid en weerstand teen siektes te maksimeer. Die spoorelemente sink, mangaan en koper is
noodsaaklik vir die produksie van goeie gehalte semen asook vir 'n hoë
geslagsdrang. Besetting verhoog indien
ramme met selenium gespuit word, want selenium is 'n
kritieke komponent van die stert van die spermatosoa . Koper moet net gespuit word indien 'n
kopertekort gediagnoseer is. Sink en Vitamien
A word benodig vir spermproduksie . Ramme
wat sink- en Vitamien A-tekorte het, het sagte testes (sagte balsindroom) en
produseer swak gehalte semen.
Ramme benodig byvoorbeeld twee maal meer sink vir optimale spermproduksie
as vir optimale spiergroei.
·
Proewe toon dat goeie voeding vir 'n periode van twee maande die spermproduksie kan verdubbel. Die voer van hoë vlakke van grane (bv. mielies, kleingrane of sjokoladegrane) moet vermy word omdat dit vrugbaarheid nadelig kan beïnvloed weens oormatige vetneerlegging in die skrotum, veral in die nek van die skrotum, wat hitte-uitruiling beperk. Om testisgroei en spermproduksie te maksimeer, moet teelramme ekstra energie, maar veral 'n baie hoë vlak van deurvloeiproteïen gevoer word, want dit bevorder die groei van die testes en die spermproduksie rn moet hierdie aanvulling 16 % proteïen bevat. Indien die weiding skaars is, moet goeie kwaliteit lusernhooi ad lib.eenkant bygevoer word. Voldoende vreetspasie (± 60
cm), sodat
alle ramme gelyktydig kan vreet, moet te alle tye beskikbaar wees.
Proewe toon dat goeie voeding vir 'n periode van twee maande die spermproduksie kan verdubbel. Die voer van hoë vlakke van grane (bv. mielies, kleingrane of sjokoladegrane) moet vermy word omdat dit vrugbaarheid nadelig kan beïnvloed weens oormatige vetneerlegging in die skrotum, veral in die nek van die skrotum, wat hitte-uitruiling beperk. Om testisgroei en spermproduksie te maksimeer, moet teelramme ekstra energie, maar veral 'n baie hoë vlak van deurvloeiproteïen gevoer word, want dit bevorder die groei van die testes en die spermproduksie rn moet hierdie aanvulling 16 % proteïen bevat. Indien die weiding skaars is, moet goeie kwaliteit lusernhooi ad lib.
· Saadkwaliteit van teelramme kan verbeter word
deur hulle vanaf agt weke voor die paarseisoen met koringkiemolie (± 25 ml/ram)
een tot twee keer per week te doseer.
· Enige stres, van watter aard ook al, veral as
daar meer as een vorm van stres gelyktydig gebeur, kan die gehalte van die saad
verlaag. Slegs geringe verhogings in
liggaamstemperatuur vir kort periodes kan die vorming van lewensvatbare semen
ontwrig. Vermy alle
stresvolle aktiwiteite (bv. skeer, dip, oormatige hantering, ensovoorts) korter
as agt weke voor paring. Knip kloue
indien hulle lank is. As daar tekens van
vrotpootjie is, jaag hulle deur 'n voetbad met 'n 10 % sinksulfaatoplossing. Voorsien
skaduwee in die vorm van koeltebome of skadunet gedurende warm tye (> 32 oC)
van die jaar om somersteriliteit te voorkom.
Wanneer die temperatuur meer as 32 oC vir lang periodes is of
'n kort periode van baie hoë temperatuur (38 oC of hoër) sal die
produksie van lewensvatbare sperme nadelig beïnvloed word. Volwasse sperme wat volledig ontwikkel is en reeds
in die bybal gestoor is, word baie minder geaffekteer as sperme in die
ontwikkelende stadiums.
Voldoende koel en skoon drinkwater moet te alle tye beskikbaar en so na
as moontlik aan die skaduwee wees.
· Hoe meer kere 'n ooi
gedek word, hoe beter die kans om haar beset te kry en tweelinggeboortes
verhoog ook dramaties. Om
dus te verseker dat teelramme ooie soveel kere as moontlik gedurende haar
hitteperiode dek, moet die ramme oor 'n baie hoë libido (geslagsdrang) beskik
en topfiks wees. Waar ramme vir 12 weke
voor die paarseisoen geoefen is deur daagliks 3 km in 25 minute af te lê, was
die lampersentasie van die geoefende ramme se ooie 92 % teenoor 76 % van die
ongeoefende ramme se ooie. Teelramme
moet dus vanaf minstens twee maande voor die aanvang van die paarseisoen fiks
gemaak word deur hulle vroegoggend en laatmiddag vir minstens 'n halfuur vinnig
te laat stap.
· Ondersoeke toon dat tot 33 % van teelramme vrugbaarheid-
en/of dekbehendigheidprobleme het. Ramme moet ongeveer ses tot 10 weke voor die paarseisoen aan 'n volledige teelgeskiktheidtoets deur 'n ervare
veearts onderwerp word. Dit sluit 'n volledige
fisiese ondersoek van die ram en sy geslagsorgane; evaluering en ondersoek van 'n
semenmonster; meet van skrotumomtrek asook 'n dekbehendigheidtoets in. Die skrotumomtrek moet minstens 30 cm, maar
verkieslik 35 cm en meer, op 15 maande ouderdom vir ramme in 'n goeie kondisie
wees.
· Ramme moet dus verkieslik vir dekkapasiteit
(d.i. die kombinasie van geslagsdrang en dekbehendigheid) getoets word, want dit gee 'n aanduiding van die ram se dekprestasie in die praktyk. Die normale aanbeveling
vir die toets van dekkapasiteit is om drie tot vier ooie elk in 'n ooikrat te
plaas en dan een tot twee ramme vir 12 tot 20 minute by hulle te plaas. 'n Ram met 'n hoë geslagsdrang en wat
dekbehendig is, behoort 3 tot 4 suksesvolle dekkings gedurende hierdie periode
uit te voer.
· Alle aktiwiteite, soos die nodige doserings vir
beide ronde- en neuswurm asook entings, behalwe entings wat koorsreaksie tot
gevolg het, moet vier tot ses weke voor die paarseisoen gedoen word. Ramme moet met 'n multi-klostridiale entstof
geënt word. Alle entings wat 'n
koorsreaksie tot gevolg het (bv. bloutong), moet liefs na die paarseisoen geënt
word.
Saturday, March 7, 2020
The Working Sheepdog: Can you do without one in this day and age?
Andrew Philip
During the ‘60’s,
70’s and ‘80’s, just about every town in South Africa had a local show. It was
the shop window for many products and organizations with the latest motorcars, tractors,
and implements, new breeds of sheep, cattle and horses. There were household
items, new gadgets, the latest clothes and many other things.
These shows were also the shop window for the working
sheepdog. Every show had a demonstration done by one of the top handlers of the
day. Chipper and Con Kingwill from the Karoo, Jeff Currie and Bennie Strydom
from the Eastern Cape, Billy Colborne from the Midlands, Ron Philip from the
Western Cape and many others. All these handlers were National champions at
some stage and all became household names. The demand for working sheepdogs
grew and through SASDA (The South African Sheepdog Association) you knew you
were getting a fully registered working sheepdog.
As the years passed, the mass media became more
accessible and the local shows faded away.
The mass media changed the way things were presented to
the public and it was and still is the best way to sell your goods, but it
comes at a cost. The shows, on the other hand, use to invite the handler and
his dogs as an attraction, actually paying one for the demonstration. It was a
wonderful way to show the country what these dogs can do. Although the local
shows do not exist anymore, the promotion of the working sheepdog has never
stopped. It has just become more of a challenge to get the message, about these
incredible working dogs, out to the stockmen and women of the country.
History of SASDA
Established in 1961, the SA Sheepdog Association became
the national headquarters for the registered working sheepdog. The main breeds
we have had over are the years are the Border Collie and the Australian Kelpie.
Many articles could be written on both these breeds and because they are so
different, it would be wise for a prospective buyer to find out which breed
would suit their needs.
Benefits of working sheepdog
on stock farms
I would like to reiterate the benefits of have a
working dog on a stock farm, regardless of the breed.
To start at the very beginning, it is important to find
a good working line of dogs. There are a few ways of going about this. First
and foremost, there is SASDA (SA Sheepdog Assoc), which has its own
registration scheme of purebred working dogs. One can contact them for the
names of registered breeders. The second option is to find someone who has
purebred working dogs, but which might not be registered.
The best way to choose a pup is to find a dog that
works well. Let’s call him ‘Don’. Don does not have to be a champion. As long
as he works in a way that will suit your needs. Now find out who Don’s parents
are and book a pup from the next litter. If you are not so lucky in following
this scenario, the next best option is finding a breeder, then to go and see if
the parents of the puppy you would like to buy are both good workers. How well
they work usually depends more on the handler than the dog, but if the dog
shows interest in the stock and herds them to some degree you have a good
chance of getting a working dog out of them. Having said all this, you always
have a better chance of getting a good working dog from SASDA registered
parents as they have been proven to work.
Once you have purchased the pup, the most difficult,
yet without doubt the most critical time of the working dog's life begins - the
raising of the pup.
You may ask, why this is so
important?
I’ll try to explain it briefly.
As a wool sheep
farmer, if you go out and buy a well bred ewe and you neglect to dose, feed,
vaccinate and keep it free of external parasites, etc , the chances are you will
not have a good breeding animal no matter how well it was bred. It takes effort
to get a good product and the reason you are willing to go to that effort is
for the reward you will get from that ewe at the end of the day. Make a few
sums to see it from a financial point of view.
Back to your pup.
The same principles and more, apply regarding
the well being of your newly purchased pup. You have not purchased a short-term
investment and most importantly, it is not a commodity. You have purchased a
worker and hopefully a friend that should be around for the next 10 to 15
years. On the financial side of things, the question should be asked whether the
cost of this pup is worth the expense.
Let’s look at the sum
objectively:
Once your dog is trained, it should save you sending three or four extra
staff members out with your shepherd every time he has to work sheep. In fact,
your shepherd and his dog can run 2000 ewes with ease. You would need at least
two people to handle 2000 ewes on a daily basis and then you would have to get others in when
dosing, shearing and every time you move a flock not to mention moving ewes and
their lambs! You make that sum to cover a year and then multiply it by ten. We
are talking tens of thousands of Rands over a 10 year period. Now you can start
realizing the value of your pup, if it becomes a good working dog.
To give the pup
the best chance of becoming a good working dog, it must be brought up properly.
In the rest of this article, I am going to concentrate on how to best do this,
because the first six months of a pups life, are probably the most important.
Photo by Elize Pretorius |
Here are the
basics for giving your pup the best chance of becoming a good working dog.
1. Before you buy the pup, build a simple but
secure and comfortable kennel area, where the pup cannot play with other dogs
or puppies through the fence. Should this occur your pup will pick up bad
habits and become disconnected from you. It must not be able to see or be able
to get into contact with fowls, “hansies ,” sheep, rams, calves etc , or your
other dog/dogs. Because your pup is a predator, it will more than likely start
worrying or damaging any stock it can get hold of. It must always be supervised.
If it can see stock but not get to it, it will either rush up and down the
fence, which leads it to start barking or it will lie and stare at the stock
for hours, making it a fixed eye dog that will not want to ‘chase’/herd the
stock once it is introduced to them. ( A 3x2x2 metres area, closed in by jackal
netting and a weatherproof sleeping kennel inside the area is all you need.) This
is where you are going to be keeping this ten-year investment.
2. Your pup needs attention and socializing.
Someone (preferably it’s handler) has to spend a few minutes with the pup each
day. Just let it run around the garden, without the other dog/dogs, for a
while, where you can have contact with it. Handle it so that it can get used to
your smell and touch. 20 to 30min will be enough time at first. It must not be
scared of you. Your children can play with the pup for short
periods. The short period is so important. Children can
easily destroy a potentially good working dog by playing with it for long
periods. The reason I say this is because the pup bonds with the child, who
exerts no discipline. They just play
all the time. When you come along and tell the dog to do something,
(exert discipline) it will want to go back to the child (exerts no discipline)
and ignore you. And it does not help to get angry with the child or the pup. It
is your fault if that happens.
3. Whenever the pup is not in someone’s
company, shut it up in the kennel. Remember, this is NOT a long-term prison
for the pup; it is its safe home.
4.
As you
would bond with your child to get to understand he/she and he /she to understand
you, so you need to bond with your pup. It is just an animal, but an
exceptionally intelligent animal with emotions. Treat it with that in mind. The
bonding is done in small steps e.g. let it run around with you when you are in
the garden. Take it for short walks or rides in the FRONT of the bakkie so that
it does not fall out the back and get run over. NEVER TAKE THE PUP TO
WHERE SHEEP ARE BEING WORKED. You can take the pup in the bakkie , when
you drive through the sheep while inspecting them and if the pup shows
interest, great, leave it at that. It must just not have contact with the stock
at this stage. As mentioned before, keep it away from fowls and ‘hansies’ and
calves that live near the yard.
Photo by Elize Pretorius |
5.
Start
passive training with your pup from the time you get it. By this I mean; when
the pup come to you, say, ‘come here’ followed by its name. When it gets to you
and sits, say ‘sit’ as it sits. Say ‘no’ in a stern voice when it does
something wrong and praise it when it does something right. It is critically
important to mention how much correct timing, will help you with
your training. Remember, the pup does not know what your right and wrong
is. You have to teach it, just as you have to do with a child.
6.
As the
pup gets older, its reaction will be not to come to you when you call
it. At this stage in its’ life, you usually call the pup to put it in the
kennel, which it objects to. DO NOT GET ANGRY. It is just testing you and
unfortunately it often tests you when you are in a hurry. To help solve this
problem, tie a 6m light braided cord (not ‘baaltou ’ or ski rope) to the
pups collar so that it can drag it around when it is out of the kennel but
please, do NOT leave the cord around the pups’ neck while there is no one in
attendance. ( The cord could get caught up on something in the yard and the pup
could strangle itself.) The cord gives you a chance to catch the pup at a
distance. Never haul the pup in on the rope . Give quick jerks as
you call the pups name and then release the tension of the rope to give the pup
time to think and respond. Repeat the action until the pup comes to you. You
will more than likely find, that the first time you try this, the pup will
fight the rope and could even spin around and bite at the rope. Just be patient
for a few moments and keep trying your quick jerk and release actions, even
while it is having its tantrum.. Usually after a few minutes the pup realises
it is a much better option to come to
you than to fight. Praise it when it reaches you. Please put your temper in
your back pocket while you are doing this and force yourself to have just a few
minutes of patience. It is worth it. REMEMBER; THE LIGHT CORD YOU HAVE ON THE COLLAR
IS NEVER THERE TO ABUSE THE PUP, IT IS THERE TO HELP YOU TRAIN YOU PUP.
7.
Every
pup is different, just like people. This is so important to remember. You get
soft natured pups, stubborn ones, friendly ones, shy ones, those that are easy
to train, and those that will be a challenge and so on. Take note of your pup's temperament and how it reacts to you, others, things that go on in the yard
etc. If you have had a working sheepdog before or do have one already, the
chances are the new pup will not be the same as the other dog. Work it
accordingly.
8.
If you
have taken the effort to raise your pup well, by the time the pup is six months
old, the introduction to the sheep should be so much easier for you. If you are
unsure about taking your pup to the sheep for the first time, most trainers will be
willing, even at a small fee, to help you get your dog started. If you decide
to send your pup to be trained, it will of course make the job of a sheepdog
trainer so much easier too.
Photo taken by Elize Pretorius |
The introduction to sheep:
This, I would say, is the second most
important time in your dog's working life.
I must mention something at this point. If
you do have an older dog that works and this is your second pup, do not to use
the older dog to ‘teach’ the pup how to work. We, as trainers, sometimes use
our older dogs to get the pup interested in chasing the sheep or to hold the
sheep while introducing the pup. You must realize, that our experienced dogs
are old hands at the job and do exactly what we ask them to do. They do not
interfere with the pup. As soon as we have achieved our goal by using the older
dog, we take it away, otherwise the pup learns to ‘follow’ the old dog and not
actually work the sheep itself.
Introducing the pups to sheep, is an article of its own.
There are people you can approach for help with this important aspect in the
life of your dog, or you can obtain a training book, DVD or video from the SA
Sheepdog Association’s office if you wish to go it alone.
Value of sheepdogs
If the basics are done correctly, as with most things
in life, you can have a dog that will be worth its weight in gold. Believe me,
I have been working with them for the past 30 years. I never go to the sheep
without a dog in case I have to count or catch one, cut a few off, move the flock,
or collect that one that has got through the fence. I can separate two flocks
that have got mixed up out there in the field without bringing them to the
kraal . I take my rams out of the ewes in the field with the help of my dogs.
And the best of all, my dogs are always willing, friendly and are totally
reliable workers. When I walk out of the house, my dog wants to go and work.
They have no interest in holidays, strikes, wages and such things. They do not
care if it is raining or if the sun is shining. All they wish to do is work and
all they need in return is a bowl of quality dog food at the end of each day.
There is not a
sheep farm in the UK, New Zealand or Australia without dogs. Their smallstock
industries would come to a halt were it not for the working sheepdog and this
is no exaggeration.
AANPASSING VAN VEEGETALLE BY VELDPRODUKSIE
As gevolg van seisoenale variasie in
reënval en gevolglike veldproduksie kan drie situasies ontstaan, naamlik:
Situasie 1
Vee het genoegsame benutbare weiding
beskikbaar in die groeiseisoen weidingsblok.
‘n Ooreenstemmende veelading sal vir ‘n verdere sewe maande op die
oorblywende twee blokke gedra kan word.
Dit is, minstens tot Desember elke jaar!
Situasie 2
Vee het genoegsame weiding, maar benut
nie alle kampe in die groeiseisoen weidingsblok nie. Veelading kan dienooreenkomstig verhoog word,
of kampe sal vir spesiale behandelings beskikbaar wees.
Situasie 3
Vee moet voor die einde van die
groeiseisoen noodwendig uit die groeiseisoen weidingsblok skuif na die tweede
(winter) weidings-blok. Veldproduksie is
dus te laag vir die betrokke veelading en voerskaarste sal beslis gedurende die
dormante seisoen ondervind word. Die
veelading moet dienooreenkomstig verlaag word.
Des:
Jy hoef nie
te wonder oor wanneer die droogte (of voertekort) jou gaan tref nie. Jy weet reeds teen Maart / April wat die
situasie tot Desember is. Die benadering
sal jou in die bevoorregte posisie hê dat jy veel minder oor droogtes sal kla –
en dit sonder om op veelading in te boet!!!
VOORKOM VOERTEKORTE OP SOETGRASVELD
Voertekorte as gevolg van “droogte” is ‘n
algemene verskynsel in Soetgrasveld.
Daar is ‘n manier om soetveld te bestuur en te benut om
voertekorte óf te voorkom óf tot die minimum te beperk. Daarbly is deur navorsing en in die praktyk
bewys dat dié stelsel, veldproduksie gras-spesie samestelling en drakrag
betekenisvol verhoog. EN dit is maklik,
dit kos jou niks behalwe om die besluit te neem en die stelsel te implementeer
nie skryf dr. Arno Moore!
IMPLEMENTERING VAN DIE STELSEL
- Duur van die groeiseisoen is prakties 4 maande (een derde van die jaar). In hierdie 4 maande (Desember – Maart) moet die veld genoeg produseer vir 12 maande se beweiding.
- Veldproduksie varieer van groeiseisoen tot
groeiseisoen.
Daarom iswisselende veeladings onafwendbaar .
- Beweiding van veld vir een groeiseisoen, opgevolg
deur twee periodes van langdurige rus in die groeiseisoen, sal tot
veldherstel lei. Hiermee saam
verhoog grasproduksie en drakrag.
- Beweiding gedurende die dormante seisoen is nie nadelig vir die veld nie.
Stap 1
·
Identifiseer en karteer die verskillende veldtipes op
die plaas.
- Verdeel elke veldtipe in drie dele met gelyke drakrag en gebruik hierdie verdelings om die plaas in derdes te verdeel waarin elke veldtipe verteenwoordig is (blokke 1, 2 en 3).
- Groeiseisoen: Desember
– April (5 maande)
- Winter Mei
– Augustus (4
maande ) - Lente September
– November (3 maande)
Die verdeling
van die jaar in hierdie seisoene maak voorsiening vir voervloeibeplanning sodat
voldoende voer beskikbaar is regdeur die jaar.
Die oneweredige verdeling van 5 maande; 4 maande en 3 maande het ten
doel om voorsiening te maak vir weidingsverliese as gevolg van wild en termiete
asook ‘n afname in die voedingswaarde van die grasse.
Stap 3 – pas die volgende weiprosedures toe:
1)
Die verskillende gedeeltes word sistematies in
alternatiewe seisoene bewei :
·
Jaar 1 Blok 1 –
groeiseisoen ; Blok 2 – winter ; Blok 3 - lente
·
Jaar 2 Blok 2 –
groeiseisoen ; Blok 3 – winter ; Blok 1 – lente
·
Jaar 3 Blok 3 –
groeiseisoen ; Blok 1 – winter ; Blok 2 – lente
2)
Na drie jaar herhaal die siklus himself en veld wat in
die groeiseisoen bewei is, word dus vir die volgende twee opeenvolgende
groeiseisoene gerus.
3)
Alle vee word beperk tot die een derde van die plaas
wat in die spesifieke seisoen bewei word.
4)
‘n Kamp in ‘n blok word tot ‘n voorafbepaalde
intensiteit bewei en die tydperk wat die diere in die kamp bly hang af van die
beskikbare weidingsmateriaal en die handhawing van aanvaarbare diereprestasie.
In die groeiseisoen kan diere
terugkom na ‘n kamp wat vroeër in die groeiseisoen bewei is indien voldoende
hergroei plaasgevind het. Deur rekord te
hou van die aantal diere en getal dae wat die diere in ‘n bepaalde kamp
deurbring, kan daar mettertyd uit die kamprekords ‘n goeie idée verkry word van
die dravermoë van die verskillende kampe op ‘n plaas.