
Nie-proteïenstikstof-bevattende aanvullings blyk die mees ekonomiese aanvullings vir skape te wees, hoewel ietwat swakker massa handhawing as met natuurlike proteïen bewerkstellig word. Die produksie van 'n hoë persentasie breekwol (tot 50 %) by skape wat die hele winter op suurveld bly, is egter 'n groot nadeel van nie-proteïenstikstof-bevattende aanvullings. Die probleem kan egter oorbrug word deur een van...