Natural Farming

Natural Farming

Soil - our connector!

Soil - our connector!

Saturday, October 25, 2014

Timetable - Cultivated pastures (South Africa)


Sheep on Lucerne - Skape op Lusern Rooster - Aangeplante Weiding Die koeie vreet mengsel van groen lusern, groen hawer/ryegrass, mieliemeel, sojaoliekoek, katoensaad en minerale. 57% kragvoer teenoor 43% ruvoer op DM basis bereken. - Gerdie Landman - Mooimelk Koeihotel, Kookhuis, Oos-Kaap.  ...

Sunday, October 5, 2014

Organiseer deur te sinkroniseer


Dragtige ooie Sinkronisasie beteken nie noodwendig om al jou diere op een dag te laat dek met KI of laparoskopiese inseminasie nie, maar wel om jou paartyd so kort as moontlik te kry. Die hele doel moet wees om die regte bestuursprosedure op die regte manier, en op die regte tyd te doen. En hoe meer homogeen die...

Plaashek


Bloedrooi die aalwyn langs die slingerpad. Dis of daar vonke uit elke vuurpyl spat. Maar niks, niks roer nie… net ‘n luggie wat skrams aan die ritselende grassade vat. Daarbo die blou, blou lug, daaronder die rivier wat deur die boorde kronkel met ‘n groene swier. Niks stoor die yle swewende bergstilte hier. Ná al die jare maak...