Natural Farming

Natural Farming

Soil - our connector!

Soil - our connector!

Thursday, April 16, 2015

South African Wool Market Strengthens


Port Elizabeth – The wool market was dearer at this week’s sale and the Cape Wools Merino indicator gained 2,1% to close at R113,45/kg (clean). This is 1,6% up compared to the opening sale of this season and 8,3% up compared to the corresponding sale of the previous season. On the Australian market, the indicator decreased by 3,1%....

Suid-Afrikaanse Wolmark Versterk


Port Elizabeth – Die wolmark het vandeesweek sterker vertoon en die Cape Wools Merino-aanwyser het met 2,1% gestyg en op R113,45/kg (skoon) gesluit. Dit is 1,6% hoër as op die openingsveiling en 8,3% hoër teenoor die ooreenstemmende verkope van die vorige seisoen. Op die Australiese mark het die aanwyser met 3,1% teruggesak. Die Cape Wools Alle Wol aanwyser...