Natural Farming

Natural Farming

Soil - our connector!

Soil - our connector!

Tuesday, January 26, 2016

Praktiese Boerderywenke vir Ekonomiese Volhoubaarheid


#Landbouers produseer  binne ‘n lewendige omgewing waar die klimaat ‘n geweldige  invloed op grond, weidings en water uitoefen en die suksesvolle bestuur hiervan  sal noodwendig daarvan afhang of sekere  langtermyn ekonomiese en sosiale beginsels nagekom word.   Dit beteken onder andere dat daar ‘n ordentlike plan, wat ‘n #risiko- en #moniteringsplan insluit, vir bykans elke faset van ‘n boerderystelsel...

Thursday, January 14, 2016

Select for Desirable Wool Traits


How to Select for Desirable Wool Traits •           Record grease fleece weight and staple length of each fleece at shearing. •           If possible, obtain clean fleece weight. •           Rank fleeces according to weight of fibre produced and staple length. •           If possible, rank sheep within a given grade of wool, within a given age classification, and within a...

Wenke vir Wins uit Wolskape


a)  Goeie en uniforme teelbeleid (Moenie “Mikron” jaag nie) b)  Goeie en uniforme klassering (Moenie alles bymekaar gooi nie) c)  Goeie skeerhuis bestuur om besoedeling te voorkom d)  Goeie aanteel deur hoë lam en speenpersentasies ....en laastens e)   ‘n Goeie en sterk geloof in die wolvesel. ...

Wenke vir Droogtevoeding


Gewoonlik het ons twee tipe droogtes, ernstige droogte (onvoorspelbaar, ± elke 25 jaar, of die el nino/a) en die seisoenale droogte (droogte buite die reënseisoen), vir welke ons ‘n voervloeiprogram moet beplan. Tydens ‘n droogtesituasie is dit die doel om alleenlik vir onderhoudsbe-hoeftes te voer. Laer wei-dingsdruk moet toegepas word om soveel as moontlik van die weiding te behou...