
‘n Virus waarteen geen antibiotika werk nie. Antibiotika kan slegs sekondêre besmetting wat dikwels verantwoordelik is vir die dier se dood teenwerk of beheer. M+ B pille wat ‘n sulfamiddel is en deur die longe uitgeskei word maak sin! Die virus veroorsaak erge inflammasie wat sy lippe en kop laat swel, en sy hoewe laat pyn (daarom loop...