Natural Farming

Natural Farming

Soil - our connector!

Soil - our connector!

Friday, March 27, 2020

Tips for Legume Pasture - Lucerne


Lucerne and Merino’s go together like a horse and carriage; a wonderful working marriage!  Lucerne is the most productive of all perennial pastures legumes and it is hardy and persistent to boot.   This explains why more land is planted to lucerne than any other perennial pasture legume in SA.  If lucerne did not have a bloat problem, there...

Groenvoer vestiging


Groenvoer maak die beste ekonomiese sin waar dit aangewend word vir die afronding van lammers of ander vee vir bemarking.  Produksie van droëland groenvoer is wisselvallig.  Die belangrikste groenvoer-soorte is hawer, korog en rog.  Water is die dryfkrag ‘n Duimreël is dat 100mm plantbeskikbare water, 2,3 ton droëmateriaal / ha kan lewer; 150mm omtrent 3,9 ton droëmateriaal /...

Assegaaiklawer


Assegaaiklawer versprei en groei maklik en kan droogtes oorleef. Dit is ’n eenjarige gewas, maar dit is nie nodig om elke jaar te saai nie omdat dit self opkom en maklik self saad maak. Uitstekende eienskappe as voergewas  van Januarie tot Augustus. Dit bly groen deur die winter en kan in die middel van die winter al ’n...

Friday, March 20, 2020

Sheep rule


...

Monday, March 16, 2020

Age determination and teeth examination


Age determination and teeth examination Sheep and goats Determine age, flock composition, dental defects and diseases The lifting of lips to expose the teeth should take place in such a way as to prevent unnecessary stress to the animal. The following illustration shows how this should be done: Use the index and middle finger or thumb preferably.    ...

Sunday, March 15, 2020

Meerpaarstelsels wenke


Benut die goeie tye beter.  Meerpaarstelsels wenke  Vandag volop, more skoonop! Meerpaarstelsels is voordelig en dit is `n goeie tyd om oor te skakel as jy nog getwyfel het. Verhoog lewensdagproduksie - paar die jong diere wat goed uitgroei vroeër.  Paar ouer ooie gouer na hulle gelam het - boer met jou skape soos wat `n beesboer met...

Voorbereiding van Teelramme


Teelramme moet voor die aanvang van die paarseisoen 'n volledige teelgeskiktheidtoets ondergaan om te verseker dat hulle vrugbaar, vry van enige geslagsiektes asook dekbehendig is en 'n hoë geslagsdrang het.  Daarbenewens moet hulle voldoende deurvloeiproteïen ontvang om testisgroei en spermproduksie te maksimeer. Die bydrae van teelramme tot 'n hoë reproduksietempo moet nie verontagsaam word nie.  Teelramme moet voorkeur...

Saturday, March 7, 2020

The Working Sheepdog: Can you do without one in this day and age?


Andrew Philip During the ‘60’s, 70’s and ‘80’s, just about every town in South Africa had a local show. It was the shop window for many products and organizations with the latest motorcars, tractors, and implements, new breeds of sheep, cattle and horses. There were household items, new gadgets, the latest clothes and many other things. These shows...

AANPASSING VAN VEEGETALLE BY VELDPRODUKSIE


As gevolg van seisoenale variasie in reënval en gevolglike veldproduksie kan drie situasies ontstaan, naamlik: Situasie 1 Vee het genoegsame benutbare weiding beskikbaar in die groeiseisoen weidingsblok.  ‘n Ooreenstemmende veelading sal vir ‘n verdere sewe maande op die oorblywende twee blokke gedra kan word.  Dit is, minstens tot Desember elke jaar! Situasie 2 Vee het genoegsame weiding, maar...

VOORKOM VOERTEKORTE OP SOETGRASVELD


Voertekorte as gevolg van “droogte” is ‘n algemene verskynsel in Soetgrasveld.  Daar is ‘n manier om soetveld te bestuur en te benut om voertekorte óf te voorkom óf tot die minimum te beperk.  Daarbly is deur navorsing en in die praktyk bewys dat dié stelsel, veldproduksie gras-spesie samestelling en drakrag betekenisvol verhoog.  EN dit is maklik, dit kos...