Natural Farming

Natural Farming

Soil - our connector!

Soil - our connector!

Saturday, January 25, 2020

In en om lamtyd - Die peri-partum periode


Dit is die tydperk in en om lamtyd – kom oms fokus opvan die week voor lam tot die maand daarna. Die lam of lammers begin benoud raak in die baarmoeder en skei dan `n “stof” (kortisol) af, wat vir die moeder se ligaam die boodskap gee dat dit tyd raak om reg te maak vir die geboorte....

Footrot of sheep - Vrotpootjie - prevention and treatment


Disease and health problems of livestock are closely associated with management and nutrition. Medication cannot cure the results of poor management and poor nutrition. Footrot of sheep “vrotpootjie” •Contagious ovine footrot is an infection of the hooves of sheep. The disease is caused by the bacterium Bacteriodes nodosus that lives in the hoof material of some sheep. There are...

Wool Sheep Production Plan


All successful wool sheep enterprises work according to some form of wool sheep production plan.  The following is a crisp reference to management practices during the different production stages that may have an influence on the profitability of wool sheep farming.  Consider them, identify possible risk areas, structure a plan and away you go! Ewes - Conception criteria...

RAAD AAN RAMKOPERS B ovis


Die ideaal is dat alle ramme waarvoor geld betaal word, gesertifiseer en gemerk word met ’n unieke oorplaatjie wat ooreenstem met die dier se ingeplante mikroskyfie. ■ Toets jou eie plaas se Brucella ovis-status. ■ Dring aan op ’n vrugbaarheidsertifikaat saam met gekoopte ramme. ■ Kry die sertifikaat in jou hand en bevestig dat die ram se saad...

Advies vir wurmbeheer


VERMINDER SELEKSIE VIR WEERSTAND TEEN WURMMIDDELS DEUR ALTERNATIEWE METODES VAN WURMBEHEER Dr J.A. van Wyk Die era waar wurmmiddels alleen vir volhoubare kleinveeproduksie gebruik kon word, is vir goed, saam met die twintigste eeu verby  -  op plaas na plaas raak die wurmstamme so  weerstandig, dat dit reeds bykans onbeheerbaar is. Ons moet nou alle moontlike alternatiewe vir...

Laughter the best medicine.


...

Rift Valley Fever (RVF)


RVF is a mosquito-borne zoonotic viral disease affecting many animals, especially domestic livestock, and humans. It is most common in eastern and southern Africa. Sheep, in particular exotic, introduced breeds, are most susceptible. It can cause fever, haemorrhage and abortion in pregnant animals. More than 90% of infected lambs die; mortality of adult sheep is as low as...

Praktiese wenke vir Ekonomiese Volhoubaarheid


#Landbouers produseer  binne ‘n lewendige omgewing waar die klimaat ‘n geweldige  invloed op grond, weidings en water uitoefen  en die suksesvolle bestuur hiervan  sal noodwendig daarvan afhang of sekere  langtermyn ekonomiese en sosiale beginsels nagekom word.  Dit beteken onder andere dat daar ‘n ordentlike plan, wat ‘n #risiko- en #moniteringsplan insluit, vir bykans elke faset van ‘n boerderystelsel...