Natural Farming

Natural Farming

Soil - our connector!

Soil - our connector!

Saturday, January 25, 2020

RAAD AAN RAMKOPERS B ovis


By on 5:42 PM


Die ideaal is dat alle ramme waarvoor geld betaal word, gesertifiseer en gemerk word met ’n unieke oorplaatjie wat ooreenstem met die dier se ingeplante mikroskyfie.
■ Toets jou eie plaas se Brucella ovis-status.
■ Dring aan op ’n vrugbaarheidsertifikaat saam met gekoopte ramme.
■ Kry die sertifikaat in jou hand en bevestig dat die ram se saad mikroskopies ondersoek is. Saadgehalte is die beste maatstaf vir langdurige ramvrugbaarheid.
■ Bevestig dat ramme met Rev1, die entstof teen B. ovis, ingeënt is.
■ Wees krities oor die ouderdom waarop die ramme ingeënt is.

■ Hanteer lewende entstof noukeurig en volgens die aanwysings.

0 comments:

Post a Comment