Natural Farming

Natural Farming

Soil - our connector!

Soil - our connector!
Showing posts with label Assegaaiklawer. Show all posts
Showing posts with label Assegaaiklawer. Show all posts

Friday, March 27, 2020

Assegaaiklawer



Assegaaiklawer versprei en groei maklik en kan droogtes oorleef. Dit is ’n eenjarige gewas, maar dit is nie nodig om elke jaar te saai nie omdat dit self opkom en maklik self saad maak. Uitstekende eienskappe as voergewas  van Januarie tot Augustus.
Dit bly groen deur die winter en kan in die middel van die winter al ’n goeie produksie lewer. Assegaaiklawer, wat soos lusern behandel en gebaal is, bevat 18 % proteïen.
In sy groen vorm kan Assegaaiklawer bewei of gesny en in krippe gevoer of in voermengers saam met droëmateriaal gemeng word.